Hoërskool Vrede het onlangs hul top 3 akademiese leerders in GR 5 bekend gemaak.

Hulle is Zanne Deale met 92.67%, Carla Nel met 92% en Mizelle Portwig met 90.33%.

Vlnr: Zanne Deale, Carla Nel en Mizelle Portwig