Hoërskool Vrede het onlangs hul top 3 akademiese leerders in GR 4 bekend gemaak.

Hulle is Sebastiaan Hepburn met 90.17, Adriaan Kruger met 85.83% en Joma Viljoen met 85.67%

Vlnr: Sebastiaan Hepburn, Adriaan Kruger en Joma Viljoen