Hoërskool Vrede se o/10A seuns tennisspan het Laerskool Truida Kestell van Bethlehem met 25 spelle gewen.

(Foto) vlnr: Jan-Louis van Zyl, Adriaan Kruger en Jan-Carel Luus (Afwesig: Awert Viljoen)