Met ‘n skool van 320 leerders van GrR tot Gr12, kan ons nie anders as om te spog met hierdie uitmuntende prestasie van ons 0/15 seuns nie.

Hulle wen 13 uit 13 wedstryde vir die seisoen. Die beste in die Vrystaat, Griquas en Griffons streke!

Hoërskool Vrede Uitslae :

Sport/ akademie/ kultuur: Rugby
Ouderdom/ Graad: 0/15
Persoon verantwoordelik: Janco Els
Datum: 25 Augustus
Geleentheid: Kovsies PLATTELAND finaal
Wen telling: Wen 14-10 @ DeAar

Foto heel bo: Juandré van Zyl, Solomzi Dlamini, Rudi Geyer, Chris Swanevelder, Calla Cilliers (Kaptein), Mnr Janco Els (Afrigter), Tiaan Malan, Wessel Renison, Ruben Luus, Armand Koegelenberg, Gideon Groenewald, HansJurie Duminy, James McIntosh, Wian Labuschagne, Michael Cilliers, Bradley Swart, Wiam Cilliers, PR Gleeson, Pieter Hamman, Juandré Nel

 

Foto links: Mnr Janco Els en Rudi Geyer
Aangewys as speler van die wedstryd

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Foto links: Mnr Janco Els (Afrigter) en Mnr Wynand Els (Skoolhoof)