Amusche van der Sandt, Sandri Rens, Marizaan van Zyl, Anlea du Plessis, Martheni van Zyl en Monica Linde van Hoërskool Vrede, is gekies vir die Vrystaat se SANESA(South African National Equestrian Schools Association) spanne.

Baie geluk aan die dogters! Dit is ‘n groot prestasie!

Vlnr:Amusche van der Sandt, Sandri Rens, Marizaan van Zyl, Anlea du Plessis, Martheni van Zyl, Monica Linde