Hoërskool Vrede het onlangs puik rugby beleef toe hul o/16 span teen Hoërskool Harrismith met ‘n telling van 59 – 0 gewen het! Hou hierdie span dop.

RY 1 vlnr: Wessel Renison, Pieter Hamman, Wiam Cilliers en PR Gleeson
RY 2 vlnr: Solomzi Dhlamini, James Mcintosh, Wian Labuschagne, Carel Cilliers en Chris Swanevelder
RY 3 vlnr: Michael Cilliers, Ruben Luus, Tiaan Malan en Rudi Geyer
RY 4 vlnr: Anton van Rooyen, Armand Koegelenberg, Gideon Groenewald en Juandrey du Preez