Hoërskool Vrede is trots op hul o/15 krieketspan wat die seisoen onoorwonne afgesluit het in hul liga.

Voor vlnr: Armand Koegelenberg, Pieter Hamman, Wiam Cilliers en PR Gleeson

2de Ry: Calla Cilliers, Wessel Renison en Hans -Jurie Duminy

3de Ry: Ruben Luus, Michael Cilliers, Tiaan Malan en Wian Labuschagne

4de Ry: Gideon Groenewald, Chris Swanevelder, Hardus Fick en Juandré van Zyl