Die O/13 Krieketspan van Hoërskool Vrede het goed gevaar by die Super 12 Toernooi op 4 en 5 Oktober op Graanveld. Hulle het 3 uit 5 wedstryde gewen en het 4de van 12 spanne geëindig.

Baie geluk, Manne!

Foto: Voor: JP Voster, Joshua Lee, Hanno Wessels en Charl Cilliers

Middel: Jan-Louis van Zyl, Henco Geldenhuys, Leytin KImmins en CJ Bresler

Agter: Sheldon van Tonder, Nathan Venter, Ewan Luus en Wynand Engelbrecht