Hoërskool Vrede se o/13 hokkiespan het 25 Julie ‘n vriendskaplike wedstryd gespeel teen Kalle de Haas van Standerton en die wedstryd met 1-0 gewen.

Op die foto verskyn agter vlnr: Anjamé Cairncross, Anika Coetzee, Marise Swart, Elri Greyling en Ninke Greyling

Voor vlnr: Marizaan van Zyl, Nadine Heunins, Chané Geldenhuys, Annika Meaker, Lanél Greyling, Laraine Theron en Karlien Cilliers