Hoërskool Vrede is trots op hul o/11 Krieketspan wat die seisoen onoorwonne in hul liga afgesluit het.

Voor vlnr: Dandrévan Deventer, Muller Coetzee, Joshua Lee en Marnus Booyens

Middel vlnr: Adriaan Bester, Jan-Carel Luus en Neels Greyling

Agter: Kevin van Staden, Leytin Kimmins, BH Botha, Hanno Wessels en Eckhard Meaker