Hoërskool Vrede het vir die eerste keer in die bestaan van hierdie skool ‘n dogters-krieketspan. Hierdie dogters het geskiedenis gemaak deurdat hulle, tydens hul eerste wedstryd, vir Hoërskool Senekal met 22 lopies gewen het.

(Foto) Agter vlnr:Juffrou Anneri Slabbert, Jaydine Cairncross, Marietha Kruger, Marli Grobler, Monica Linde, Ida-Mari Hatley, Wilmi Fourie, Mari Dreyer, Deniel Oosthuizen, Abbi Heydenrych

Voor vlnr: LizeMari Oosthuizen, Janné Greyling, Kayla Rothman en Duané Piater