LJ Botha (gr. 4) van Hoërskool Vrede, het weereens hoog gemik en bewys dat niks Hoërskool Vrede-leerders se dryfkrag kan kelder nie! Hy het aan die eerste virtuele “Oppie Tong Af”redenaarskompetisie deelgeneem en deurgedring na die finale rondte wat in Oktober in Gauteng sal plaasvind.

“Ons is regtig trots op jou, LJ!”