Hoërskool Vrede se landloop-atlete het die afgelope drie naweke deelgeneem in Ladybrand, Ficksburg en Graanveld.

Die volgende leerders het die top-5 posisies behaal:

Landloop atlete wat deelgeneem het in Graanveld

(Foto bo) Agter vlnr: Ciska Breedt, Nylene Venter, Ida-Mari Hatley, Dané Viljoen, Mnr Francois van Staden en Christa Geldenhuys
Voor vlnr: Joma Viljoen, Niel Bosman, Handré Kritzinger, Nathan Venter, Juan Duminy en Koos Wessels