Hoërskool Vrede se 1ste krieketspan wen Ladybrand se 1ste span met 5 paaltjies.

Wiam Cilliers het uitgegaan met die kolf en ‘n goeie 56 lopies aangeteken!

Baie geluk!

Foto: Voor: Wessel Renison, Wiam CIlliers, Janus Esterhuizen, P.R. Gleeson en Andrew Strydom

Middel: Michael Cilliers, Carel Cilliers, Wian Labuschagne en Theo van Zyl

Agter: Ruben Luus, Franco Bibbey en Tiaan Malan