Die jaarlikse tennis Derby tussen Bethlehem Voortrekker Hoërskool en Hoërskool Witteberg se 1ste spanne het op
8 Mei te Witteberg plaasgevind.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool se seuns wen met 25 spelle en die meisies met 12 spelle.

 

Voor (meisies):  Megan du Preez; Chinell Becker;  Mila van Wyk; Alexa van Wyk.

Agter (seuns):
Drian Labuschagne; Sakkie Pretorius; Jodrian van der Merwe; Tiaan Barnard

 

TREKKERTROTS!t ro