Nerike Coetsee (Gr. 11) van SPS in Brandfort, is in die Top 50 van die Vrystaat wat deelgeneem het aan die Skeinat Olimpiade. Sy gaan nou gedurende Augustus 2018 SPS se naam hoog hou by die Vrystaat Skeinat Konvensie te NWU in Potchefstroom.