Hoërskool Staatspresident Swart van Brandfort se eerste rugbyspan het ook vanjaar weggestap as Ligawenners. Hulle het in die finaal gespeel teen St. Andrews, Bloemfontein en het met 26 – 24 gewen. SPS het in 2008 laas die liga gewen en dit beteken dat dit vir hulle ‘n besonderse prestasie is.

Op die foto bo:  SPS se 1ste rugbyspan is hier saam met Mnr. Flippie Slabbert en Mnr. Pieter van Zyl (beide afrigters)