Hoërskool Staatspresident Swart van Brandfort se netbalspanne het die afgelope netbalseisoen uitstekend gevaar.

Drie netbalspanne, o/19B, o/19C en o/19D het die liga gewen.

Die B-span het teen Hoërskool Bloemfontein gespeel en met 29-14 gewen.

Die C-span het teen Reddersburg gespeel en 20-15 gewen

Die D-span teen Hoërskool President Steyn gespeel en met 11-3 gewen.

Ons 0/19B, C en D het die liga gewen.

Foto heel bo: 0/19 B netbalspan saam met Juf. Susan Gerber