LUGGEWEERSKIET

 

Adriaan Badenhorst, Luggeweerskut van Hoërskool Sentraal, het die trofee vir die beste sportprestasie binne skoolverband ontvang. Hy het 2 x 1ste plekke tydens die British Junior

                Internationals (BJI) in Engeland behaal.