Baie geluk aan die leerders van Hoërskool Sentraal wat Dinsdag, 4 September, aan die Suid-Vrystaat tweekamp proewe deelgeneem en presteer het tydens die proewe.

Foto: v.l.n.r Nicholas Janse van Rensburg ( 3e seuns 0/17), Stian Schoeman (5e seun 0/17), Wiann Coetzee ( 4e seuns 0/19), Bernard du Raan (1e seuns 0/19)

Die seuns is ook almal gekies vir die Suid-Vrystaatspan.