Baie geluk aan Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se graad 9 leerders wat onder die Top 5 akademiese presteerders in hulle klas is.

V.l.n.r: Melissa Mollentze, Mia Coetzee, Leila Theron, Jana Pieterse en Nialize Cronje