Baie geluk aan Hoëskool Sentraal van Bloemfontein se swemmers wat medaljes tydens die jaarlikse Interhoër gewen het.

Die Interhoër byeenkoms het Donderdag 28 Februarie en Vrydag 1 Maart plaasgevind. Sentraal het ook die trofee gewen vir die beste gemengde skool by die byeenkoms.

Foto: v.l.n.r: Voor: Adrian Grant en Lyon van Wyk

Middel: Nialize Cronje, Ansu – Marie Potgieter, Lize Marie Pretorius en Johan Pienaar

Agter : Handré Venter, Bernard du Raan, Stiaan Schoeman en Nicolas jv Rensburg