Baie geluk aan Stéfan Robberts van Hoërskool Sentraal wat tydens die FSSAPD Toyota Nasionale Kampioenskappe 2019, drie goue medaljes
onderskeidelik in die 50m borslag, 50m vryslag en 50m rugslag in sy ouderdomsgroep en klassifikasie verower het.

Die Tralies is trots op jou, Stéfan!