Baie geluk aan die volgende Atlete van Hoërskool Sentraal wat tydens die Kleure-Atletiekbyeenkoms van 24 Januarie trofee wenners was

v.l.n.r  : Voor : Anke Brönn ( Beste langafstand atleet, Klokkies Mokomela ( beste hekkies atleet), Heike de Nysschen ( beste veld atleet en vitrix laudorm), Valusha Oelofse (beste spesialis atleet), Leila Theron ( beste baan atleet)

v.l.n.r : agter : Zain de La Ray (beste spesialis atleet), Wiann Coetzee ( beste langafstand atleet), Christiaan Duvenage (beste hekkies atleet, victor laudorm), Diaan Marais (beste veld atleet), Tony Augus (beste baan atleet)