Baie geluk aan Sentraal se 1e Potspelspan wat eerste geëindig het in die Bloemfontein skole-liga die jaar. Dit is ‘n besondere prestasie omdat daar 17 spanne aan liga deelgeneem het.

Sentraal is trots op julle!

Foto

v.l.n.r agter : Tiaan Diedericks , Thean Maddox

v.l.n.r voor: Nicolis Booysen, JC Yssel