Drie leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat aan die Vrystaat Minquiz kompetisie deelgeneem het, en ‘n tweede plek in die Vrystaat behaal het. Baie geluk aan hierdie drie presteerders!

Foto:

v.l.n.r:  Albert Dryer , Mardo Botha, Dian van Wyk