Baie geluk aan Mnr Bernalt Röll en Mnr Jorrie Grobler, Hoërskool Sentraal se graad 12 rekeningkunde onderwysers, wat tydens die 2018 eindeksamens die trofee van die onderwysdepartement ontvang het vir top presteerders.

Sentraal is baie trots op die twee menere.