Baie geluk aan Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se o/15 netbalspan wat die naweek van 24 – 26 Augustus aan die Motsepe Cup (SA’s) in Vanderbijlpark gaan deelneem het.

Hulle het ‘n algehele 4de plek behaal. Dit beteken Sentraal se o/15 Netbalspan is die 4e beste Netbalspan in Suid – Afrika.

V.l.n.r: Tlotlang Mokomela, Corlie Hertzog, Melinda Heins, Nieke van Tonder, Janri Joubert, Perto-Mari van Pletzen, Melissa Visagie, Marisna Morgenrood, (Afwesig) Dene Honiball