Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op hul Netbalspan wat die huidige seisoen die Wesgrow Sentrale Skole Reeks gewen het. Sentraal het ook die trofee gedeel as algehele wenners van die Wesgrow Sentrale Skole Reeks.

Voor vlnr:  Minelise Reynders (0/17 kaptein), Juf Suné Grobler (Netbalhoof) en Tlotlang Mokomela (0/15 kaptein)

Agter vlnr:  Zi – Zi Grobler (0/14 kaptein) en Maroné Moolman (0/16 kaptein)

 

Foto onder:  Gerhard Posthumus (Wesgrow) en Mnr Anton Janse van Rensburg (Skoolhoof van Sentraal)