Baie geluk aan die skuts van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat tydens die Prysskiet 1, gehou op 1en 2 Februaire te Fichardtpark

Foto Voor v.l.n.r : 0/21 Adriaan Badenhorst (Silwer medalje) en 0/16 Wentzel Ketterer (Brons medalje)

Agter v.l.n.r : 0/14 Anine Schlebusch ( silwer medalje), 0/16 Reuben Duvenhage (silver medalje) en 0/21 Alwyn Groenewald (brons medalje)