Baie geluk aan die volgende Lewensredders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat tydens die Vrystaat lewensredding kampioenskappe wat op 19 en 20 Januarie plaasgevind het prestasies behaal het.

Foto: V.l.n.r : Ansu-Mare Potgieter ( 4 goue medaljes), Hanre Potgieter ( 2 silver medaljes), Edbert Potgieter ( 3 goue medaljes) en Lyon v Wijk (1 goue medalje)