Baie geluk aan die Janco Niemann, Lalla du Plessis en Donovan Havenga van Hoërskool Sentraal wat tydens die Nasionale kompetisie van uitvoerende kunste almal hulle Vrystaat kleure verwerf het. Die drie leerlinge is ook almal ingesluit in die Suid-Afrikaanse span wat Julie vanjaar gaan deelneem aan die wêreld kampioenskappe in Amerika.

Foto:

v.l.n.r : Janco Niemann, Lalla du Plessis , Donovan Havenga