Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Sentraal wat almal medaljes verower het tydens die Vrystaat Stil Water kampioenskappe die naweek van 3 – 4 Maart.

v.l.n.r :  Edbert Potgieter, Lyon van Wijk, Hanrè Potgieter, Ansu – Marè Potgieter, Lise-Mari Pretorius