Baie geluk aan Shaylee Myburgh van Hoërskool Sentraal wat met die volgende perde deelgeneem tydens die Vrystaat Streekkampioenskappe wat gehou is te Bloemfontein op 23-25 Augustus. Shaylee is ook die eienaar van die perde.

Shaylee het as lid van die Vrystaatspan die volgende plekke behaal:

2de – Driegang Plesierperd – 18 jaar
4de – Drie Gang Kinder Ryperd – 18 jaar
2de – Vyf Gang Kinder Ryperd – 18 jaar
1ste – Kinder Siertuig – 18 jaar
2de – Grootkampioen Drie Gang Plesierperd (volwassenes)
3de – Groot Kampioen Drie Gang Kinder Ryperd – 18 jaar
3de – Groot Kampioen Vyf Gang Kinder Ryperd – 18 jaar

Foto heel bo: – Trujo Tim’s Applause – 3 Gang Kinderryperd – 18 jaar & onder

Foto links: – Cornel Gotcha Mari – 3 Gang Plesierperd – Ope

 

 

 

 

 

 

Foto links: – Trujo Limited’s Pardon My Dust – 5 Gang Kinderryperd – 18 jaar & onder

 

 

 

 

 

 

Foto links: – Marler Magic Moments – Kindersiertuig – 18 jaar & onder