Baie geluk aan Arista du Toit van Hoërskool Sentraal, wat 28-31 Maart aan die Vlak 3 Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem het.

Sy het in sewe finale geswem waar sy een silwer en een brons medalje verower het.