Baie geluk aan AJ Fourie en Hano Higgs, Hoërskool Sentraal o/15 krieketspelers, wat vanaf 4 – 6 Oktober aan die Vrystaat proewe deelgeneem het, en beide ingesluit is in die Motheo krieketspan.

Die Tralies is trots op julle!

Foto: v.l.n.r : Aj Fourie en Hano Higgs