Baie geluk aan Nedine Theron en Leila Theron van Hoërskool Sentraal wat aan die Vrystaat Gimnastiek kompetisie deelgeneem het, en ingesluit is in die Vrystaatspan wat gedurende die Oktober vakansie aan die SA- Spele in Pretoria gaan deelneem.

Foto: v.l.n.r : Nedine Theron , Leila Theron