Baie geluk aan Chantè Olivier van Hoërskool Sentraal wat gekies is vir die Vrystaat Bergfiets-span wat op 6 Oktober aan die Interprovinsiale kampioenskappe in Magalies te gaan deelneem.