Baie geluk aan Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se eerste netbalspan wat die Vrystaattrofee, Saterdag, 9 Junie, gewen het in die finaal teen Meisieskool Oranje met 26-21.

Voor: Mev Poedels du Plessis (Afrigter)

Middel: Correen Hechter, Xandri Fourie, Refiloe Nketsa, Nicola Hefer

Agter: Ruan Verwey (Biokinetikus), Roné Hertzog, Zelda Jordaan (kaptein), Lu-Zahn Janse van Rensburg, Oageng Khasake, Melissa Boshoff (onderkaptein), Celine Els en Mev. Suné Grobler (Spanbestuurder)