Baie geluk aan Nicolas Jansen van Rensburg wat Donderdag-aand, 10 Oktober, tydens die Prysuitdeling as die leerder met die beste Sportprestasie Binne Skoolverband aangewys is.

LUGGEWEERSKIET

• Hy behaal ‘n sewende plek tydens die Nasionale Bisley in die Sporter-afdeling en hy word gekies vir die SA-skolespan