Baie geluk aan Lalla du Plessis en Donoven Havenga wat Donderdag, 10 Oktober, tydens Hoërskool Sentraal se Prysuitdeling die toekenning vir die Besondere Kultuurprestasie gedeel het.

DANS

Hulle is die wenners van die DANSAFDELING: Musical Character and Jazz met hulle duo-choreografie in die senior-afdeling van die wêreldkampioenskap vir Uitvoerende Kunste in Los Angeles.