Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is baie trots op hul atlete wat tydens die Grey/Oranje byeenkoms medaljes gewen het.

Voor vlnr: Elaine Pienaar, Taylor Carelsen en Speedy Kaibe

Agter vlnr: Henrico du Plessis, Dawid de Klerk, SJ Fourie en Heike de Nysschen