Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is trots op hul atlete wat gekies is vir Sentraal se top 20 atletiekspan om Vrydag 8 Maart aan Sentraal se top 20 atletiekbyeenkoms deel te neem.

Foto: Voor v.l.n.r: Johann Grobbelaar, Christiaan Duvenage, Diaan Marais, Janko Kachelhoffer, Ntsebe Lechesa, Cornè Gravett, SD Grobbelaar en Hanro Visser

Agter v.l.n.r : Leila Theron, Tlotlang Mokomela, Sanè Groenewald, Mischa van den Berg, Fifi Nketsa, Danita du Plessis, Elri Groenewald, Michela Steenkamp, Heike de Nysschen, Mardi Grobbelaar en Jaques Pienaar