Baie geluk aan die atlete van Hoërskool Sentraal wat onder die Top 50 was, tydens die Bloemfonteinse skole atletiekbyeenkoms. Die byeenkoms het Vrydag 18 Januarie op die Mangaung Stadion plaasgevind.

V.l.n.r: Michela Steenkamp (18de gewigstoot D o/16), Heike de Nysschen (3e spiesgooi D o/17), Danita du Plessis ( 2e gewigstoot D o/14), Diaan Marais ( 24 ste Diskus S o/17)