Baie geluk aan die atlete van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, wat 3de plekke tydens die Bloemfonteinse skole atletiekbyeenkoms behaal het. Die byeenkoms het Vrydag 18 Januarie op die Mangaung Stadion plaasgevind.

V.l.n.r: Voor : Duncan Moffat, Phanus Coetzee, Speedy Kaibe, Luhan Groenewald, Willie Pretorius, JC du Randt

Middel : Hanro Visser, SJ Fourie, Frans-Noë Erasmus, Wian Coetzee, Alan Mokhoele, Waylin Daniels

Agter : Thalia Loesch, Melissa Visagie, Annecke Coetzer, Calista Engelbrecht, Jennecke Coetzee, Lize Botha