Baie geluk aan die atlete van Hoërskool Sentraal wat 2de plekke tydens die Bloemfonteinse skole atletiekbyeenkoms behaal het. Die byeenkoms het Vrydag 18 Januarie op die Mangaung Stadion plaasgevind.

V.l.n.r: Voor : Armand Herbst, Janco Moolman, Louwrens de Beer, Heini Bisschoff

Middel : Christiaan Barnard, Christoff Grobbelaar, Hanko Kruger, SD Grobbelaar, Janko Kacghelhoffer

Agter : Jandri Viljoen, Anri Kleynhans, Anine Schlebush, Fifi Nketsa, Valusha Oelofse, Maryke du Pisani