Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is trots op hul atlete wat medalje wenners was tydens Vrydag 8 Februarie, se Top 20 atletiekbyeenkoms aangebied deur Hoërskool Sentraal.

Foto: Voor v.l.n.r: Marne Smith , Nicola Duvenage, Xandri Fourie, Sané Groenewald, , Mardi Grobbelaar, Heike de Nysschen, Elri Groenewald, Danita du Plessis

Agter v.l.n.r : Jacques Pienaar, Henrico du Plessis, Franko van Tonder, SD Grobbelaar, Christiaan Duvenage, Jancko Kachelhoffer, Johann Grobbelaar, Charles Klopper , SJ Fourie