Baie geluk aan die atlete van Hoërskool Sentraal wat 1ste plekke tydens die Bloemfonteinse skole atletiekbyeenkoms behaal het. Die byeenkoms het Vrydag 18 Januarie op die Mangaung Stadion plaasgevind.

V.l.n.r: Voor: Jaques Pienaar , Hanco Smith, Diaan Marais , Charles Klopper, Rayven Adams

Middel: Anke Bronn , Leila Theron, Nicola Duvenage, Melissa Cilliers, Ane Graupner, Tlotlang Mokomela

Agter : Saughrette du Toit, Micha van den Berg, Xandri Fourie, Bianqha Deetlefs, Heike de Nysschen, Danita du Plessis, Wilmi van Heerden, Michela Steenkamp, Sané Groenewald, Elri Groenewald