Voor vlnr: Mekayla Koetje, Alenca Grobbelaar, Jermairon Ruiters, Joubert Jacobs en Jayden Botes

Middel vlnr: Anje van Staden, JC du Randt, Khumo Pitso en Jacques Pienaar

Agter vlnr: Meah de la Rosa, SD Grobbelaar, Sane Groenewald, Michela Steenkamp en Hanco Smith.

Baie geluk aan Hoërskool Sentraal se atlete wat tweede plekke in hulle onderskeie items by die HTS Louis Botha Atletiekbyeenkoms, 8 Februarie in Bloemfontein, behaal het.

Sentraal is baie trots op julle!