Baie geluk aan Moné de Jager, Calista Engelbrecht, Nadia Havenga en Franco Smit wat deur die Vrystaat Departement van Onderwys uitgenooi is na die top 50 ‘Well Done’ funksie.

Tralies is baie trots op julle!